Wat doen Femke?
“Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur.” Matt.9:37-38
- Twee tot drie vroue dae word jaarliks aangebied
- Bybelstudie groepe
- Beskikbaar om as Christen spreker op te tree